Hierdie spinnekop lyk net soos 'n mier, en hulle hardloop ok net so vinnig soos 'n mier.

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on Friday

10 uit 10 Elaine.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Wow nog nooit gesien, pragtig Elaine

Comment by Elaine de Bruin on Friday

Baie dankie Hennie, Pieter, Gerrie, Josef, Donald, Christa, Dawid, Willie en Anita.  Christa - ek dink hulle is maar skaars en omdat hulle met die blote oog presies soos miere lyk sien mens hulle seker nie altyd nie.  Hierdie is die 2de keer in omtrent 5 jaar wat ek een sien. 

Comment by Anita du Toit on Friday

Wat 'n lelike gedroggie! Mooi foto!

Comment by Willie Schoombee on Friday

Elaine ñ pragtige Makro foto van die vreemde diertjie, baie goed uitgevoer. WD!

Comment by Dawid Roos on Thursday

Mooi gevang en gewys..wg 

Comment by Christa Snyman on Thursday

Uitstekend, Elaine! (het nog net eenkeer een van hulle raakgesien in die natuur, is hulle maar skaars, of sien mens hulle maar min?)

Comment by Donald Daniel Jacobs on Thursday

pragtig.. hou van die agtergrond kleur

Comment by Josef Steyn on Thursday

Pragtige foto van 'n vreemde dierasitjie. Lyk soos 'n kruis tussen 'n mier en 'n spinnekop.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Wow! dankie hiervoor, baie mooi skerp en besonders.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html