ook genoem appelliepie, pampelmoesie, liefdesappel, pompemoer, pompelmoer .. of sommer net gooseberry!!

Views: 113

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on February 5, 2016 at 1:55pm

Maak jy my dan nou lus vir so 'n bietjie konfyt, vars plaasbrood............... of sommer net vars.

Pragtig!!!!

Comment by Doretha Kock on February 5, 2016 at 7:36am

Interessante name en pragtige tekstuur.

Comment by Susan on February 4, 2016 at 10:15pm

Puik focus. Moet sê hierdie gedroogde gooseberries maak die mooiste tekstuur foto's. Goed gedoen.

Comment by Pieter Steyn on February 4, 2016 at 6:54pm

baie mooi een Vida goed verwerk

Comment by Anita du Toit on February 4, 2016 at 5:55pm

Ek lief appeliefies en om dit af te neem deur die gehawende doppie.. baie mooi gedoen Vida!!!!

Comment by Carl Joubert on February 4, 2016 at 5:32pm

Baie mooi gedoen Vida.

Comment by Josef Steyn on February 4, 2016 at 4:14pm

Hulle lyk bietjie gehawend maar goed gefotografeer Vida.

Comment by Hennie Cronjé on February 4, 2016 at 3:02pm

Ek het nie van dié name geweet nie. 'n Baie mooi en goeie foto met skerp fokus. Vir wit en swart kan die kontras nog opgestoot word (sien foto langsaan). Wat hier ook sou help, is as jy 'n pikswart agtergrond gehad het. Die appelliefies sou dan sterker uitgestaan het.

Comment by Tersia Weitsz on February 4, 2016 at 2:20pm

So lanklaas een gesien, dis pragtig

Comment by Antoinette on February 4, 2016 at 1:20pm

Baie mooi 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html