Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Friday

Uitstekend en kleurvol Zenobia. As jy Photoshop gebruik kan jy hom nog 'n bietjie ekstra woema gee met Soft Light en Levels. 

Comment by Rika Schoeman on Friday

Kleurvol inderdaad! Pragtig.

Comment by gabriel parsons on Friday

Pragtig Zenobie n besonderse land .

Comment by Hennie Cronjé on Friday
Mooi kleurvol en lekker om na te kyk. Jy het die voorgrond goed ingesit en dit maak deel van die ontwerp. Mooi skerp ook met goeie beligting. Baie mooi!
Comment by Willie Schoombee on Thursday

Zenobia mooi kleurvolle foto wat pragtig hamoniseer, goeie komposisie, veral die voorgrond wat jy ingebring het met mooi vorm, anders sou jou foto baie plat vertoon het.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html