Of ander algemene naam Bullray. Koperkleurige swaar rog, moeilike kalant om te hanteer om hoek los te kry en terug in water te kry, glad soos seep, swaar en daardie stert slaan hy soos n sweep heen en weer. Julle sal die giftige penne ook duidelik sien op die stert. Hiermee dan die laaste van die visse, dankie vir jul kyk en kommentare, ek waardeer

Views: 31

Albums: Visse

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on May 15, 2019 at 8:42pm

bai einteressant!

Comment by Pine on May 15, 2019 at 7:06pm

Baie Mooi foto met ń goeie komposisie Tersia. Jou inligting wat jy met ons deel is ook baie interessant.

Comment by Tina le Grange on May 15, 2019 at 5:48pm

Tersia die vreemde rog staan mooi uit ten spyte van die nat sand wat ook redelik donker is.

Goeie komposisie

Dankie vir al die leersame inligting. Ek het jou reeks geniet

Comment by Elna Geringer on May 15, 2019 at 1:02pm

Hier het jy die mooiste vir laaste gelos. Ek het die reeks baie geniet Ters en dankie dat jy dit met ons gedeel het

Comment by Gerrie Lambrechts on May 15, 2019 at 11:40am

Mooi geneem Tersia, nou leer ons sommer meer oor die seelewe.

Comment by Josef Steyn on May 15, 2019 at 10:33am

Lyk gevaarlik. Mooi foto.

Comment by Rika Schoeman on May 15, 2019 at 10:24am

Dit was 'n insiggewende reeks oor visse Tersia, baie dankie dat jy jou kennis met ons gedeel het. Ook hierdie vis is mooi gefotografeer.

Comment by Hennie Cronjé on May 15, 2019 at 9:56am

Baie interessant en goed gefotografeer. Dankie vir hierdie reeksie oor die visse wat julle daar beleef het. Dit was baie interessant.

Comment by Willie Schoombee on May 15, 2019 at 7:25am

Tersia hierdie is ñ gevaarlike knaap in die see en het al baie mense se dood veroorsaak. Dit is ñ pragtige foto daarvan met ñ baie mooi komposisie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html