Argitektuur

Kan hierdie deurgaan as 'n foto van argitektuur of is die gebou of foto
dalk net te algemeen.

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Philip Botha on Sunday

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Dankie vir die foto, nou weet ek ook.

Comment by Elna Geringer on Sunday

Ek leer samm mt jou by die meesters

Comment by gabriel parsons on Sunday

PHillip dit is n mooi foto maar val miskien n bietjie kort van n suiwer argitektuur. Argitektuur gaan uit en uit oor die struktuur en uitstaande argitektoniese aspekte van n gebou. Al die Klem moet  dus op die uitsonderlike val hetsy die hele gebou of gedeeltes.  Beste vorentoe.

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Dit kan deurgaan as argitektuur. Die hoeveelheid pad en lug rondom is egter bietjie te veel en daarom gee die foto meer die indruk van 'n landskap as argitektuur. Hierdie geboue leen hulle egter tot foto's oor argitektuur. Waar die lig so mooi op die voorste gebou val, sou 'n foto net daarvan 'n uitstekende voorbeeld van argitektuur gewees het.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html