Kerk Argitektuur: Bosjes kerk tussen Worcester en Wolsely, word grootliks vir huwelike gebruik.
Die kerk het n glanswit dak met water in die voorgrond. Dit was n moeilike foto. Vanwee die weerkatsings was lig n uitdaging. Na verskeie proefnemings was die volgende paar fotos my beste resultate.
Verstellings: Hand verstelling Tyd 8.00 vm RAW CP filter 27mm 1/80s f13 ISO200 -0.7eV Beter in volgrote

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 2:34pm

Lieflik

Comment by Johan Ayres on November 9, 2018 at 1:36am

Wat 'n skitterende foto wat jy onder baie moeilike omstandighede verkry het.

Comment by Anita du Toit on November 8, 2018 at 10:00pm

Ek dog jy het die foto oorsee geneem! Pragtig en uniek!

Comment by Vida van Schalkwyk on November 8, 2018 at 8:26pm

wow!!! pragtige kerkie met 'n stunning uitsig na alle kante - well done met jou foto!!

Comment by Johan de Beer on November 8, 2018 at 8:19pm

Puik foto

Comment by Pieter Steyn on November 8, 2018 at 6:32pm

Baie mooi een Gabriel

Comment by Gerrie Lambrechts on November 8, 2018 at 6:11pm

Puik Gabriel. Mooi geplaas.

Comment by Rika Schoeman on November 8, 2018 at 5:22pm

Dit is 'n indrukwekkende gebou met die mooiste lyne en jy het dit uitstekend gefotografeer Gabriel!

Comment by Willie Schoombee on November 8, 2018 at 5:15pm

Sjoe Gabriel dit is ñ unieke gebou vir ñ kerk en jy het dit uitstekend gefotografeer. WD!

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2018 at 5:12pm

Wat n gebou en foto,  wd Gabriel

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html