Argitektuur Keulen-hotel Muur- en glaspaneel 29/6/2028 om 14:15

Canon PowerShot SX60 HS
1/4 sek
Fokale lengte 12.2mm
f/50
iso-100
Baie dankie vir julle kommentaar by gister se foto van die hotel se dak - dit help my baie

Views: 15

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Monday

Aan julle almal wat kommentaar gelewer het, baie dankie.

Ook aan jou Lynne, vir die 'like'

Comment by Elna Geringer on Monday

Ditto met alles reeds enoem Tina. Puik gesien en gedoen vriendin

Comment by Tersia Weitsz on Monday

Tina dis pragtig en jy verras my met jou interessante fotos

Comment by jan jordaan on Monday

WOW WD 

Comment by Willie Schoombee on Monday

Verskillende vorms van herhaling Tina wat dit ñ uitstekende foto maak. WD!

Comment by Hans Myburg on Sunday

Mooi en kunstig.

Comment by Dawid Roos on Sunday

Interessant Tina..

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Dis 'n sterk foto wat indruk maak - hy hou jou vas! Dis weens die sterk kleure, goeie kontraaste en herhaling. Baie mooi!

Comment by Pieter Steyn on Sunday

mooi een Tina

Comment by Magda vd Merwe on Sunday

Tina dis n baie mooi foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html