Argitektuur Moderne Gebou nr 9 Harlingen, Nederland 7 Julie 2018 om 16:10

Although it is one of the eleven Frisian cities, Harlingen is perhaps the least Frisian of them all, and few people speak the Frisian language as their mother tongue. It's a quaint little port town, which gained its fortune through fishing and trade. Still today, several commercial boating routes leave from here, on their way to Scandinavia or further. Some of the original fortifications have survived the test of time, as have the canals and a good number of historic warehouses and mansions
Canon PowerShot SX60HS 1/800 sek Fokale lengte 21.6mm f/5.6 iso-100 TV-Mode
Gister se huiswerk is onder afgelaai; baie dankie Gabriël en julle ander wat voorgestel het dat ek die komposisie verander en ek het ook weer die riglyn van derdes in gedagte gehou, dalk moes ek net bokant die klipmuur afgesny het of hoe?

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 12:04pm

Ek hou daarvan dat jy nie direk van voor geneem het nie Tina. Baie mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 8:27am

Mooi beplan en geneem.  Onderste een nou reg vir my.

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 7:03am

Nog ñ pragtige gebou uit ñ goeie hoek Tina. Jou geboue vertoon pragtig!

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 6:46am

Pragtig Tina, en jou huiswerk ook

Comment by Dine Potgieter on February 10, 2019 at 10:39pm

Baie mooi! En ek hou ook van die huiswerk.

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 10, 2019 at 8:02pm
prag foto van die gebou
Comment by Magda vd Merwe on February 10, 2019 at 7:00pm

Pragtige foto's Tina. Indrukwekend

Comment by gabriel parsons on February 10, 2019 at 6:55pm

Tina die gebou is pragtig afgeneem,goeie werk. Die onderste foto is steeds op n derde en die balans vertoon nou baie beter. Mooi

Comment by Tina le Grange on February 10, 2019 at 5:36pm

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html