Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Share Twitter
Views: 15
Tags:
Comment
Join Fotoskool
Dankie almal vir die like en komplimente.
Heng dis mooi Henk!!!
Henk dankie vir hierdie pragtige foto, ek belowe jou ek sal daar sit totdat elke krieseltjie kleur verdwyn het.
Wonderlik pragtig Henk..... ek sou selfs oorweeg om bo-af te sny sodat all dieklem op die kleur val om sodoende die trefkrag te verhoog
Mooi een!
Baie mooi Henk. Ek hou van die kleur in jou foto.
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool