Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Viljoen on October 11, 2019 at 9:20pm
Baie goed gedoen.
Comment by Carl Joubert on October 10, 2019 at 9:06am

Baie dankie vir die terugvoer Elna, Hennie, Rika, Anita en Johan.

Comment by Johan Ayres on October 9, 2019 at 9:55pm

Uitstekend.

Comment by Anita du Toit on October 9, 2019 at 6:50pm

Uitstekende fotografie Carl!

Comment by Rika Schoeman on October 9, 2019 at 2:22pm

Uitstekende fokus op die oog met geen verlies aan detail in die wit gedeeltes. Baie goed gedoen Carl!

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 1:42pm

Pragtig! Die definisie, skerpte, beligting en kleure is net eersteklas. Baie mooi!

Comment by Elna Geringer on October 9, 2019 at 12:54pm

Puik Carl en hy vlieg gemaklik die raam binne. Goeie detail en goeie fokus, net soos ons jou kwaliteit ken

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html