B = balonne vir 'n babatee (Picasa-program - pixelate)

net 'n wys-foto .... in ons straat was daar gister 'n spesiale, unieke babatee gehou - die "mother-to-be" het op die sypaadjie voor haar huis by 'n tafeltjie gestaan, en die gaste het in een lang ry voor haar huis stilgehou met 'n groot gejuig, met gemaskerde gesigte uit die motors geklim en die geskenke vir haar gaan gee ...!! (ek het pixelate verwerking gedoen ter wille van die gaste se identiteit)

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 24, 2020 at 7:13am

Baie mooi - nou net daarvan gelees

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:50pm

Baie oulik! Ongelooflik hoe mense hulle nie laat onderkry nie, en steeds genot en mooi herinneringe skep!

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 5:56pm

Vida, ek het iewers daarvan gelees in die media  ... dis so uniek en spesiaal en beslis iets wat sy nooit sal vergeet nie. Dankie vir die deel hiervan.

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 1:59pm

Dis nou so 'n mooi gebaar. Dankie dat jy deel Vida

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 11:36am

Dis ook net in Bloemfontein waar mense dit so in styl doen! Pragtig en dankie hiervoor.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 9:42am

pragtig en mooi pixelate..... enigiets om die lewe te hervat

Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:39am

Interessant

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:33am

Wat 'n innoverende en mooi gebaar!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html