Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Die van julle wat al Mokalapark besoek het sal almal hierdie gedenkteken van Andries Pretorius herken.

“Eenmaal sal; daar wel ‘n wiel oor ons wêreld rol wat vir u en my onkeerbaar is”




Canon 60D met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 16 mm
Tyd 1/2500 sek
f/10.0
ISO 800
AV Mode

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on January 20, 2020 at 10:04am

Baie mooi simmetrie Elna. Pragtige foto.

Comment by Rika Schoeman on January 20, 2020 at 9:00am

Goeie lig op die gedenkteken, hou van die sentrale plasing en mooi kontras teen die blou lug. Goed gedoen Elna.

Comment by Magda vd Merwe on January 19, 2020 at 10:40pm

Pragtige foto Elna

Comment by Tina le Grange on January 19, 2020 at 10:04pm

Elna jou verstellings gee 'n uitstekende foto; skerp fokus, goeie komposisie en kleure is puik

Comment by Johan de Beer on January 19, 2020 at 9:10pm

Baie mooi foto

Comment by Pine on January 19, 2020 at 7:20pm

Uitstekende foto Elna! Skerp met mooi kleure en ń goeie komposisie.

Comment by Hennie Cronjé on January 19, 2020 at 7:01pm

Dis pragtig en formidabel. Baie goed gefotografeer met pragtige kleure. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html