Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Ou argief foto maar wat my elke keer laat lag. Hierdie mannetjie het hom omtrent aan groot lekkerte oor gegee. Hy het daardie lyf van hom in baie posisies gedraai sodat Vroutjie by al die vlooie kon uitkom, die oge was styf toe geknyp

Canon 60D :Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 300 mm
Tyd 1/200 sek
f/5.6
ISO 800
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 41

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on January 18, 2020 at 11:04am

Kostelik en goed gedoen Elna

Comment by Anita du Toit on January 18, 2020 at 12:24am

Dis te oulik!!

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2020 at 7:08pm

Dis nou n pragtige foto Elna. Stem met Hennie oor die kontras

Comment by Pine on January 17, 2020 at 5:55pm

Baie Mooi foto van die tweetjies Elna!

Comment by Tina le Grange on January 17, 2020 at 1:20pm

Elna, so lekker wanneer 'n mens in so 'n geval die kamera byderhand het.

Baie prettige toneel, mooi skerp en goeie komposisie.

Ek meen ook dat die kontras ietwat aangepas kan word

Comment by Mark on January 17, 2020 at 12:52pm

Oulike toneel vasgevang Elna

Comment by Rika Schoeman on January 17, 2020 at 11:00am

Die "glimlag" van geluksaligheid op die ontvanger van al hierdie gepamperlang is kostelik. Baie mooi gevang Elna!

Comment by Josef Steyn on January 17, 2020 at 10:49am

Saligheid op note. Pragtig Elna. 

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2020 at 9:39am

Pragtig! Dis 'n baie mooi en amusante toneeltjie. Mooi skerp fokus en goeie verwerking, maar die kontras kan effe hoër wees. Lig kan ligter en donker donkerder. Verder baie mooi.

Comment by Neville Hein on January 17, 2020 at 8:09am

Ag tog hoe lekker. Pragtig Elna. 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html