Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 1:53pm

Puik Jan

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:23am

BAIE DANKIE ALMAL 

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 12:15am

Sjoe dis PUIK gedoen Jan!

Comment by Pine on March 25, 2020 at 11:14pm

PUIK foto van die voëltjie in vlug. BGG Jan!!

Comment by Johan Ayres on March 25, 2020 at 7:48pm

Pragtig, skerp, met baie mooi lig.

Comment by Tina le Grange on March 25, 2020 at 5:55pm

Hy staan mooi uit teen die agtergrond en die gewaaierde vlerk is pragtig.

Comment by Heleen Moulder on March 25, 2020 at 4:51pm

Ek weet net nie hou julle dit regkry nie, dis kuns met baie geduld en duisende fotos neem.  Baie geluk met skerp foto.

Comment by Magda vd Merwe on March 25, 2020 at 4:19pm

Mooi Jan

Comment by Rika Schoeman on March 25, 2020 at 12:36pm

Sterk kontras tussen die voëltjie en die donker agtergrond met mooi lig op die gespreide vlerkvere. Goed gedoen Jan.

Comment by Hennie Cronjé on March 25, 2020 at 11:24am

Pragtig in die vlug gefotografeer. Daar is goeie kontras teenoor die agtergrond. Die fokus is ook mooi skerp. Op volgrootte is daar noise oor die voëltjie, maar nie oor die agtergrond nie. Mens sou dit eerder oor die agtergrond verwag omdat dit donkerder is. Ek verstaan dit nie heeltemal nie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html