Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:23am

Mooi!

Comment by Neville Hein on January 12, 2018 at 8:35pm

Goed gedoen Jan.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 3:31pm

Baie mooi skerp foto.  Vir my lyk dit of jou agtergrond geblur is.

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:23pm

Jy is 'n man van vele talente Jan. Mooi gedoen, jy kan dalk net bietjie meer spasie bo inbring met sagteware

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 2:21pm

Skerp en mooi Jan

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 2:12pm

Dit is iets ongewoons van jou kant af Jan, maar dit is vir my ñ goeie foto en ek beoordeel meer die aksie, om te panning moet jy gereed wees daarvoor of die bike is verby. Goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on January 12, 2018 at 1:38pm

Puik gedoen Jan!

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:23pm

Ek hou van jou foto Jan.

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 10:15am

Pragtig, Jan. Die ouens kom gewoonlik so vinnig aan, dat dit vir my 'n prestasie is om hul die regte oomblik te vang.

Comment by Johan Ayres on January 12, 2018 at 10:02am

Die wiele toon die beweging mooi aan, Jan. Soos Hennie sê, "panning" sal die foto meer trefkrag gee, maar ter jou verdediging lyk dit vir my of jy waarskynlik nie die spasie vir "panning" gehad het nie. Ek dink jy het onder die omstandighede 'n baie goeie foto gekry.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html