Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 12, 2018 at 2:41pm

Jan ek stem ook saam met al die ander se goeie kommentaar.

Ek is ook nuuskierig waar jy hierdie besondere foto gefotografeer het.

Comment by Johan Ayres on January 11, 2018 at 5:12pm

Uitstekend, pragtige diepte.

Comment by Rika Schoeman on January 11, 2018 at 3:10pm

Baie drama in die wolke Jan en baie mooi.

Comment by Anita du Toit on January 11, 2018 at 1:04pm

Vrek mooi!!

Comment by Tersia Weitsz on January 11, 2018 at 12:37pm

Uitstekend Jan, ditto met ander kommentare

Comment by Josef Steyn on January 11, 2018 at 11:36am

Mooi een Jan.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 11, 2018 at 11:02am

Bie mooi met mooi kontras in kleur.  Jy moet vir ons vertel waar jy die foto's neem.

Comment by Elna Geringer on January 11, 2018 at 8:59am

Ditto met alles reeds genoem Jan. Mooi gedoen

Comment by gabriel parsons on January 11, 2018 at 8:49am

Pragtig Jan

Comment by Doretha Kock on January 11, 2018 at 8:08am

'n WOW een, Jan!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html