Views: 65

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 8:21am

Baie mooi Jan

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 8:11am

So iets anders uit jou kamera! Die foto is goed uitgevoer met skerp fokus. Al wat die beweging uitbeeld, is die blur vd voorwiel. Om so ‘n aksie meer trefkrag te gee, moet mens die agtergrond blur dmv “panning”, of die motorfiets moet stof of modder opskop. In die foto is die skaduwees bietjie sterk, seker weens ‘n sonnetjie wat al hard was. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html