Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on Friday

Kolskoot............ Pragtige foto Jan!!!

Comment by Tina le Grange on Friday

Uitstekende spoed Jan wat pragtige aksie wys.

Comment by Johan Ayres on Friday

Baie mooi, dit is 'n baie moeilike foto.

Comment by Rika Schoeman on Friday

Welgedaan Jan, jy was blitsig vir die een.

Comment by Doretha Kock on Friday

Super, Jan!

Comment by Mark on Friday

Jy het hom moooi in aksie gevang , dit kon sekerlik nie maklik gewees het nie, WD!!

Comment by Josef Steyn on Friday

Om dit reg te kry vra vir groot vaardigheid. Pragtig Jan.

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Jy moet darem vinnig kiek vir so mooi foto. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Pragtig! Mooi eenvoud, kontras en kleur. Die by is dalk bietjie donker aan die onderkant, maar as geheel gesien, is die beligting baie goed. Ook mooi skerp. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html