Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on February 14, 2020 at 9:31am
Mooi mooi!!!!
Comment by Pine on February 13, 2020 at 10:47pm

Pragtige skerp foto met uitstekende detail Jan!! Die inzoom maak dat mens die mooi detail kan sien wat andersins nie opgemerk word nie.

Comment by Dine Potgieter on February 13, 2020 at 10:11pm

Pragtig!

Comment by Mark on February 13, 2020 at 3:39pm

Mooi skerp, die detail is baie opvallend.. Goed gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2020 at 3:20pm

Goeie een Jan.

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2020 at 3:18pm

Ongelooflike goeie detail Jan. Uitstekend!

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2020 at 1:50pm

Hier het jy sterker ingezoom en dit het tot gevolg dat die oog baie prominent geraak het en as fokuspunt dien. Dit het soveel visuele krag, dat dit hier nie saak maak dat die res van die skoenlapper nie in die foto is nie. Dis baie treffend. 'n Baie goeie en pragtige foto!!

Comment by Doretha Kock on February 13, 2020 at 11:12am

Puik foto, Jan.

Comment by Josef Steyn on February 13, 2020 at 8:27am

Uitstekende detail Jan.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html