Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on February 16, 2020 at 4:38pm

Uitstekend gedoen Jan, dis pragtig!

Comment by Anita du Toit on February 16, 2020 at 3:44pm

Sjoe! Jou swaeltjie is skitterend gedoen Jan!

Comment by Hennie Cronjé on February 16, 2020 at 10:43am

Pragtig! Baie mooi aksie met goeie eenvoud en kontras. Ook goeie beligting regdeur, met mooi skerp fokus. Die plasing in die foto is ook baie goed. Baie mooi!

Comment by Mark on February 16, 2020 at 7:09am

Mooi met goeei vlerk aksie gevang

Comment by Pine on February 15, 2020 at 9:20pm

Baie mooi skerp Jan! Goeie fokus en mooi detail op die vere. Die wit het ook goeie detail behou.

Comment by Magda vd Merwe on February 15, 2020 at 5:57pm

Jan dis briljant gedoen

Comment by Gerrie Lambrechts on February 15, 2020 at 5:32pm

Hulle is vir my besondere voëltjies, mooi foto.

Comment by Linda Erasmus on February 15, 2020 at 3:49pm

baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html