Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:51pm

Uitstekend! Toegewyde en passievolle fotografie.

Comment by Pine on May 23, 2020 at 8:23pm

Briljant geneem Jan!!! Jy kan jouself gerus op die skouer klop.

Comment by Johan Ayres on May 23, 2020 at 7:11pm

Skitterend.

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 5:54pm

Wow! Skitterend, Jan!

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 2:00pm

Puik Jan en die "hover" van die vlerkies is super skerp. BGG met die foto Jan

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 11:34am

Dis net te pragtig! Uitstekend uitgevoer in alle opsigte. Daardie twee vlerkies is pragtig! Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 9:46am

met een word...… manjefiek!!!!

Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:38am

Mooi foto  goed uitgevoer, agtergrond goed geblur, fokus op die by mooi skerp.

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:35am
Skitterend, skerp en vlerke se beweging mooi gavang
Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 7:04am

Mooi een Jan - hou van die beweging in die vlerke

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html