Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on May 23, 2020 at 5:53pm

PUIK

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 6:43am

Baie mooi skerp een Jan - ek haal my hoed af vir die makro werk

Comment by Riaan on May 22, 2020 at 9:50pm

ai toggie, hierdie tipe foto's laat my in my dop inkruip, jy moet nou maar die Bye en vlieë koning herdoop word want jou foto's van hulle raak nou buite baie van ons se "league". deksels dis perfek

Comment by Johan Ayres on May 22, 2020 at 9:19pm

Skitterend, 10/10.

Comment by Pine on May 22, 2020 at 9:13pm

PUIK geneem Jan!!

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 5:00pm

Baie mooi geneem Jan.

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:16pm

Pragtige foto, mooi skerp fokus op die kop en oog met mooi agtergrond, Jan. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 2:07pm

Wonderlik om dit te vang. Mooi.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 22, 2020 at 1:41pm

uitstekend

Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 10:44am

Baie goed Jan.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html