Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Thursday

Sjoe, pragtig skerp fokus met mooi detail.

Comment by Pieter Steyn on Thursday
Mooi skerp een Jan
Comment by Rika Schoeman on Thursday

Uitstekende detail verkry Jan. Baie goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis voël is skitterend gefotografeer met uitsstekende detail. Goeie beligting en mooi kleure. Die agtergrond is egter vreemd. Ek wonder wat die vertikale lyne veroorsaak het? Met voëls wil mens graag 'n natuurlike agtergrond hê, al is dit geblur. Hierdie lyk nie natuurlik nie.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Lieflik Jan. 

Comment by Bruwer Burger on Thursday

Prag foto Jan...WD.

Comment by Dawid Roos on Thursday

Mooi geneem Jan.. ou neem hulle nie maklik af nie 

Comment by Josef Steyn on Thursday

Hy lyk erg beneuk Jan. Behoede 'n oortreder! Baie mooi skerp en die gesigsuitdrukking is kostelik.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Skerp en pragtif Jan!!!!

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi skerp foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html