Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on July 28, 2019 at 10:15pm

Pragtig.

Comment by Christa Snyman on July 28, 2019 at 8:58pm

Pragfoto, Jan!

Comment by Rika Schoeman on July 28, 2019 at 4:24pm

Sjoe Jan, dit is 'n pragtige foto!

Comment by Riaan on July 28, 2019 at 2:43pm

hierdie Jaguars laat my altyd aan 'n Pitbull hond dink met sy kragtige en gespierde kop. pragtige skerp kleure wat mooi uitstaan teen die agtergrond

Comment by Hennie Cronjé on July 28, 2019 at 2:30pm

Pragtig! Die beligting is perfek en dit dra baie by tot die mooi kleure en donker agtergrond. Ook mooi skerp. Baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 28, 2019 at 12:30pm

Skitterend.

Comment by Elna Geringer on July 28, 2019 at 10:39am

Uitmuntend gedoen Jan. Dit sal 'n lieflike "canvas" maak. BGG mater

Comment by Tersia Weitsz on July 28, 2019 at 7:54am

Die ou staan mooi uit teen agtergrond, lieflike fokus op sy gesig.  WD Jan

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html