Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on March 27, 2020 at 2:23pm

Jan, weer eens super skerp en treffend met die vlerke wat hom toevou

Kyk net hoe netjies is die pote bymekaar.

Vreugde om dit te sien

Comment by Pine on March 27, 2020 at 6:49am

Uitstekende Skerp fokus gekry Jan!!!

Comment by Anita du Toit on March 27, 2020 at 12:38am
WOW Jan dis skitterend!
Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 9:09pm

Pragtige aksie foto.

Comment by Neville Hein on March 26, 2020 at 8:38pm

Mooi ene Jan.

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:14pm

Dis pragtig! Die foto neig na low key en dit bring die tipiese atmsofeer daarvan na vore. Baie mooi lig op die voël. Ek wonder net of jy die horisontale lyne op die water nie heeltemal horisontaal moes maak nie? Verder baie mooi.

Comment by Johan Ayres on March 26, 2020 at 6:24pm

Baie mooi.

Comment by Rika Schoeman on March 26, 2020 at 3:18pm

Jy is beslis uitstekend op die gebied van voëls in vlug Jan. Baie goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 1:54pm

Perfek Jan

Comment by Magda vd Merwe on March 26, 2020 at 1:36pm

Wow Jan dis briljant gedoen

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html