Views: 69

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on August 13, 2018 at 9:06am

BAIE DANKIE ALMAL 

Comment by Pieter Steyn on August 13, 2018 at 5:34am

mooi een Jan goed verwerk

Comment by Bruwer Burger on August 12, 2018 at 11:09pm

Mooi foto Jan.

Comment by Anita du Toit on August 12, 2018 at 10:04pm

Pragtige verwerking van jou pragtige foto Jan!

Comment by Christa Snyman on August 12, 2018 at 9:02pm

Baie mooi en goeie verwerking, Jan.

Comment by Dine Potgieter on August 12, 2018 at 8:28pm

Pragtig, en iets heeltemal anders.

Comment by Riaan on August 12, 2018 at 6:57pm

dis pragtig Jan, die verwerking is besonders maar ek sou nog meer van die wit detail op die voël se borsbors, nek en kop verdonker om daardie pragtige illusie van die slagvere verder te vergroot. andersins is dit pragtig net soos dit is

Comment by Willie Schoombee on August 12, 2018 at 3:30pm

Slim verwerking Jan wat aan jou een van daardie unieke foto's besorg het. Pragtig!!

Comment by Tersia Weitsz on August 12, 2018 at 1:01pm

Interessante foto Jan

Comment by Herman Swanepoel on August 12, 2018 at 12:12pm

Iets besonders Jan.Baie goed gedoen. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html