Laatmiddag.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Thursday

Baie mooi Bessie. Die donker lyn interesseer my ook.

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Die aaneenskakeling van die see se kleur met die wolke se kleur vorm 'n pragtige geheel. Baie mooi.

Comment by Riaan on Thursday

wat 'n pragtige sagte toneel. ek sal graag wil weet wat die donker lyne in die water vorm

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Besondere mooi foto.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Ek stem saam met alles reeds genoem Bessie. Krop so bietjie weg aan die bo-kant en kyk hoe verander jou toneel. Nietemin 'n pragtige toneel

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Lieflik Bessie, pragtige ruimte wat jy hier geskep het. Ek hou van die lyn wat in die foto inloop. WD!

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

'n Uitstekende en treffende foto weens die wyd uitgestrekte eenvoud. Die lig val pragtig op die water en die diagonale lyn neem jou oog mooi regoor die foto tot ver agter en dan gaan jou oog op na die wolk. Dis 'n goeie komposisie. Die foto is net effens kloksgewys gedraai, maar verder 'n pragtige foto.

Comment by Pieter Steyn on Thursday

mooi een Bessie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html