Gister se foto was die Jonge. Ma en pa lyk dieselfde. Hierdie Aasvoëls is absoluut n fees om na te kyk. Baie dankie vir elkeen se kommentaar, waardeer opreg.
Bruwer ons kan ook nie wag om te gaan nie hulle kom voor by Gaint Castle Drakensberge. DAnkie Tina jy is dierbaar baie dankie vir jou mooi woorde.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on October 14, 2018 at 5:21pm

Uitstekend Magda.

Comment by Elna Geringer on October 14, 2018 at 2:49pm

Lieflik Magda.

Comment by Hennie Cronjé on October 14, 2018 at 10:51am

Net so pragtig as gister s'n - uitstekend uitgevoer!

Comment by Christa Snyman on October 13, 2018 at 7:07pm

Net so 'n uitstekende foto, Magda. WD

Comment by Dawid Roos on October 13, 2018 at 6:58pm

Mooi fokus gekry...wg 

Comment by Adriaan Loots on October 13, 2018 at 6:56pm

Ons het al ver gery om hulle te soek Magda, kon nog nooit so naby kom nie, pragtig geneem

Comment by Tina le Grange on October 13, 2018 at 6:45pm

Sjoe Magda, die oog en die baard máák hierdie foto; goeie agtergrond wat eenvoud versterk.

Nog nooit voorheen gesien nie.

Dankie vir die inligting

Comment by gabriel parsons on October 13, 2018 at 6:36pm

Besonderse foto uitstekend gedoen Magda

Comment by Gerrie Lambrechts on October 13, 2018 at 6:31pm

Puik Magda.

Comment by Bruwer Burger on October 13, 2018 at 6:11pm

Ek het nie eers geweet van die Baardaasvoëls nie Magda. Kom ook voor in Ian Sinclair se veldgids tot " Die voëls van Suider-Afrika " . Habitat:  Afgelee Hoe berge , gewoonlik nie onder 2000 meter nie. Beperk tot die Drakensberg se hoogste dele. Yl versprei en seldsaam.

Dus moet ek jou geluk wens nie almal sien die outjies nie. Weereens 'n puik foto.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html