baba lyster

ek was so verras om hierdie outjie in my tuin te sien, net 'n tree van my af! ek moes baie vinnig neem voordat hy weer gevlieg het - omstandighede vir die is dus nie ideaal nie, maar die gesiggie is net te "cute"!!

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on Tuesday

Baie oulik en goed gedoen so in die haas. Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on Tuesday

pragtig

Comment by Josef Steyn on Tuesday

Baie oulik Vida.

Comment by Willie Schoombee on Tuesday

Mooi gesien Vida, te oulik!

Comment by Anita du Toit on Tuesday

Oulik! die outjie lyk sommer vieserig dat jy hom raakgesien het!!

Comment by Magda vd Merwe on Tuesday

Dis te kostelik Vida, ek glo nie die kleintjie kan al vlieg nie.

Comment by Tersia Weitsz on Tuesday

Pragtig Vida, vere lyk lekker deurmekaar en soos jy sê gesiggie cute!

Comment by Ronnie Bresser on Tuesday

Te pragtig.

Comment by Elna Geringer on Tuesday

Dierbaarheid

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html