Baba Slang

Weet iemand dalk watse slang dit is? Dit was gister in ons huis.

Albums: Macro

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elaine de Bruin on November 2, 2012 at 1:03pm

Baie dankie julle almal, bly om te hoor dis 'n gewone eiervreter, en nie 'n pofadder nie  ;-)

Dankie vir die raad, Hennie.

Comment by Johann Visser on November 1, 2012 at 11:16pm

Mooi foto, Gewone eiervreter.

Comment by Ria Pretorius on November 1, 2012 at 10:05pm

Pragtig Elaine

Comment by Liz on November 1, 2012 at 9:47pm

Ek praat onder korreksie ... het ene op die plaas afgeneem en dit was 'n nagaddertjie...!? Mooi.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 1, 2012 at 9:05pm

Bietjie gaan kyk op internet en Johan mag reg wees met n eiervreter maar die nag-adder lyk dieselfde behalwe hy het tande,is giftig en sy mond is binne lig van kleur terwyl die eiervreter se mond swart is binne. Aanvals taktiek is dieselfde.. beweeg in n perdeskoen vormase sodat sy skubbe n geraas maak

Comment by Hennie Cronjé on November 1, 2012 at 7:50pm

Miskien te maer en lank vir 'n pofadder. Fotografies het jy baie goed gedoen met die wit agtergrond en goeie, sagte beligting. As jy hom 'n slag met die dodge tool verf (highlights, 5%), gaan die ligte dele mooi uitkom en die foto lekker lewe gee.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 1, 2012 at 6:32pm

pragtig! niks bewerasie.... : )  ek is nie n kenner nie maar dit het die kleur van n pofadder en die vel struktuur lyk ook so

Comment by Elaine de Bruin on November 1, 2012 at 5:38pm

Dankie vir die ID, Johan.

Hehe, Anet, ek was maar effens bang, al is die slang so piep-klein.

Comment by Anet Potgieter on November 1, 2012 at 5:31pm
O VADER EK HOL MY DOOD.
Comment by Johan van Zyl on November 1, 2012 at 5:26pm

Elaine dit lyk soos n eiervreter

© 2014   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html