babatjie ... waterfiskaal, of is ek heeltemal verkeerd?

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 16, 2018 at 2:15pm

EK KEN HOM AS N JANFISKAAL, PUIK 

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 8:40am

Pragtig!Die voëltjie is 'n fraksie onderbelig, maar mooi skerp. Hoewel die agtergrond besig is, vertel dit iets van sy natuurlike omgewing. Die kontras tussen die pragtige voëltjie en die ruwe agtergrond is treffend.

Comment by Anita du Toit on April 16, 2018 at 8:08am

Ek sou bietjie meer fokus op die ogie wou sien om die blink beter te laat uitstaan, maar verder is dit pragtige detail op die veertjies Vida!

Comment by Pieter Steyn on April 16, 2018 at 5:36am

mooi een

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 15, 2018 at 9:03pm

pragtig

Comment by Pierre Hardinge on April 15, 2018 at 8:17pm

Baie mooi Vida

Comment by Elna Geringer on April 15, 2018 at 4:17pm

Jy is reg met die baba se naam. Pragtig Vida. Besige omgewing werk vir my omdat dit idoe natuurlike  nes maak plek is

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html