Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2020 at 10:28pm

Uitstekende foto en verwerking! Behoort baie goed in 'n klubkompetisie te doen.

Comment by Tina le Grange on January 14, 2020 at 9:23pm

5-ster Hannes!!

Dierbaarste gesiggie  :-)

Comment by Lynne Rapson on January 14, 2020 at 8:37pm

Pragtig!

Comment by Rika Schoeman on January 14, 2020 at 6:32pm

Uitstekend gedoen Hannes!

Comment by Rassie van Graan on January 14, 2020 at 5:24pm

Baie mooi en gevoelvol.

Comment by Pieter Steyn on January 14, 2020 at 5:17pm

Baie mooi een Hannes - goed verwerk

Comment by Mark on January 14, 2020 at 3:53pm

Top foto!!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2020 at 2:33pm

Wen foto!!!

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2020 at 11:04am

Uitstekend! Werklik ‘n skitterende foto, veral weens die ontwerp. Die lyn wat die ma vorm met die apie wat vanuit die hoekie loer, is iets besonders. Ook baie goed verwerk in wit en swart. Baie geluk met hierdie foto!

Comment by Josef Steyn on January 14, 2020 at 9:46am

Skitterende gevoelvolle foto Hannes. BGG.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html