Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 8, 2018 at 9:31pm

baie mooi

Comment by Christa Snyman on November 7, 2018 at 9:00pm

Pragtig Ronell, baie mooi agtergrond. 

Comment by Dine Potgieter on November 7, 2018 at 8:33pm

Mooi!

Comment by Tina le Grange on November 7, 2018 at 4:11pm

Vreeslik mooi Ronelle; ek kyk-en-kyk - sy is pragtig; goeie kontras.

Net vir die toekoms kan jy probeer om aan die bokant bietjie meer spasie te laat.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 7, 2018 at 3:38pm

Pragtig.

Comment by Elna Geringer on November 7, 2018 at 3:26pm

Mooi gedoen Ronell

Comment by Rika Schoeman on November 7, 2018 at 2:48pm

Pragtig Ronell, die blou helder die foto baie mooi op!

Comment by Hennie Cronjé on November 7, 2018 at 10:25am

Pragtig! Jy het die foto mooi van die baba se vlak geneem. Dit maak die baba meer prominent en dis anders as waaraan ons gewoond is om na 'n baba te kyk. Die foto is tegnies ook goed uitgevoer en die agtergrond is baie goed. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on November 7, 2018 at 7:51am

Pragtig Ronell

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html