Olifante wat speel in Kloppersfontein KNP

Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2020 at 9:12am

So dankbaar vir die baie water, mooi.

Comment by Dine Potgieter on February 13, 2020 at 9:51pm

Mooi - stem saam met Hennie!

Comment by Josef Steyn on February 13, 2020 at 6:13pm

Lyk of hulle dit baie geniet!!

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2020 at 5:58pm

Dit lyk te lekker! Baie mooi met goeie eenvoud en kontras. Ook skerp fokus met mooi kleure. Die swart is bietjie te swart op die agterste olifant. Die enigste manier om dit mooi reg te kry, is om die foto in RAW te neem. Op die RAW werksblad maak mens dan die heel donkerste kleure ligter met die Shadow slider. Dit werk baie goed.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html