Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on January 5, 2020 at 11:27am

Dis 'n ongewone en interessante vliegie. Baie mooi en goed gefotografeer. Die beligting op die vliegie is uitstekend in ag genome die helderder agtergrond. Mooi!

Comment by Johan Ayres on January 4, 2020 at 7:42pm

Uitstekend soos altyd.

Comment by Tina le Grange on January 4, 2020 at 5:43pm

Jan, soos gesê vir Pine, verstom ek my aan dit wat julle regkry.

Ek hou van die goeie agtergrond, diagonale lyn en jy slaag baie goed daarin, om die kleine vliegie vir ons te wys.

Comment by Pine on January 4, 2020 at 4:55pm

Baie Mooi Jan! Ek sien die oog wil wil die blokkies wys.

Comment by Pieter Steyn on January 4, 2020 at 3:05pm

Baie mooi een Jan

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 4, 2020 at 2:59pm

pragtig soos altyd

Comment by Koos de Wet on January 4, 2020 at 1:44pm

Wat n foto!!!!!

Comment by Tersia Weitsz on January 4, 2020 at 11:06am

Uitstekend Jan

Comment by gabriel parsons on January 4, 2020 at 9:55am

Prag foto Jan

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html