Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elsa crous on August 26, 2017 at 2:08pm

 Baie dankie waardeer jul opinies

Comment by Christa Snyman on August 25, 2017 at 8:57pm

Baie mooi raakgesien, Elsa - hou van die herhaling, dink ook die son was bietjie teen jou.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 25, 2017 at 7:28pm

Mooi Elsa, goed geplaas, puik foto.

Comment by Tina le Grange on August 25, 2017 at 6:52pm

Elsa ek hou ook baie van die herhaling en mooi helder kleure.

Goed raakgesien.

Comment by Josef Steyn on August 25, 2017 at 6:22pm

Uitstekende voorbeeld van herhaling Elsa.

Comment by Tersia Weitsz on August 25, 2017 at 4:29pm

Pragtige herhaling en weerkaatsing, lyk net of son bietjie teen jou was

Comment by gabriel parsons on August 25, 2017 at 2:39pm

Baie mooi Elsa

Comment by Elsa crous on August 25, 2017 at 1:01pm

 Baie dankie Magda jy is so getrou om na my fotos te kyk dankie waardeer

Comment by Magda vd Merwe on August 25, 2017 at 12:58pm

Pragtige herhaling van die bande Elsa. WG

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html