Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on August 21, 2018 at 9:27pm

Baie dankie aan almal vir die terugvoer asook Tersia vir die like:)

Comment by Christa Snyman on August 21, 2018 at 8:52pm

Wow dis 'n stunning foto! Perfekte landing en die kop en oog is superskerp met pragtige lig. WD!

Comment by Tina le Grange on August 21, 2018 at 6:38pm

Carl weer eens skitterende aksie, fokus en agtergrond

Comment by Elsa crous on August 21, 2018 at 5:25pm

Baie goed Carl Hy lyk nogal vies

Comment by Pieter Steyn on August 21, 2018 at 3:31pm

Mooi een Carl - die outjie op die regte tyd gevang

Comment by Rika Schoeman on August 21, 2018 at 1:53pm

Uitstekende detail op die water en ook die gespreide vlerkvere. Welgedaan Carl!

Comment by Hennie Cronjé on August 21, 2018 at 1:09pm
Pragtigen sierlik! Baie goed gefotografeer met mooi nuanses van lig en kleure. Baie mooi!
Comment by Susan on August 21, 2018 at 12:08pm

PUIK

Comment by Josef Steyn on August 21, 2018 at 11:32am

Baie dreigende gesigsuiutdrukking. Ek dink sy opponent vlug nou dat die biessies bewe.

Comment by Johan de Beer on August 21, 2018 at 11:11am

Baiwe mooi aksie goed gevang

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html