Pragtige dorpie.

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 27, 2019 at 1:06pm

Goeiste......dis ongelooflik mooi Magda

Comment by Tersia Weitsz on August 26, 2019 at 10:32am

Kleure en foto is pragtig Magda

Comment by Gerrie Lambrechts on August 26, 2019 at 9:51am

Vreeslik mooi beplan en skerp geneem.  Is die deur so rooi geverf? Ek wonder hoekom.

Comment by Willie Schoombee on August 26, 2019 at 6:28am

Jy is reg ñ mooi dorp en hierdie pragtige kerk wat jou foto só mooi uitbeeld. Baie mooi foto Magda!

Comment by Hennie Cronjé on August 25, 2019 at 7:30pm

Pragtig! Die kerk, die foto en sy kleure is almal puik. Die foto het 'n HDRagtige voorkoms wat dit 'n mooi vrolike karakter gee. Baie mooi!

Comment by Pine on August 25, 2019 at 5:29pm

PRAGTIGE foto Magda. Uitstekende komposisie, skerp fokus, goeie diepte en pragtige kleure. Dit lyk net vir my of jou lens op sy minimum van 17mm die beeld bietjie skeef getrek het. Is ek reg met my aanname wat ek maak?

Comment by Mark on August 25, 2019 at 4:37pm

Baie mooi helder kleure

Comment by gabriel parsons on August 25, 2019 at 3:42pm

Pragtige foto Magda Uitstekende en interessante hoek. Baie goed gedoen

Comment by Linda Erasmus on August 25, 2019 at 3:27pm

pragtig Magda

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html