Daar is meer orde in hierdie takelwerk as gister se foto.

Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Friday

Ek stem saam met jou Adriaan. Die is n mooi foto wat lekker lyne en kontras in het. MOOI

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Sommer puik Adriaan

Comment by Anita du Toit on Friday

Mooi Adriaan!

Comment by Johan de Beer on Friday

Baie mooi foto

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Jy is heeltemal reg. Dis ‘n veel beter en pragtige foto. Die lyne is baie mooi met die anker daarvan ‘n goeie fokuspunt. Jy kan die foto effe donkerder maak aan die donker kant. 

Comment by Willie Schoombee on Friday

A Ha hier is wat ek gister met my opmerking gemaak het, pragtig ingezoom op die katrol en toue met ñ goeie komposisie. Baie mooi uitgevoer Adriaan!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html