Noord van Upington kry ons klompie Baster Gemsbokke (met rooi tags in die oor) in die duine. Onder plaas ek n wyer skoot van hulle. Dankie vir die kyk en kommentare op die bye en Lavender, ek waardeer

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 11:07pm

Mooi - die gras skep 'n pragtige omgewing.

Comment by Christa Snyman on October 12, 2018 at 9:51pm

Ek stem saam oor die treffende kontras tussen die bokke en die grasse, mooi foto, Tersia. Sjoe, julle was gelukkig om hulle te sien.

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:16pm

Pragtig geneem...Wow!!

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 3:25pm

Tersia die grasse en rooi sand saam met die twee bokke is pragtig; kan sien die Kalahari het goed reën gehad - hulle staan halfbeen in die gras.

Comment by Josef Steyn on October 12, 2018 at 12:43pm

Mooi komposisie in 'n mooi omgewing. Ek hou van die foto.

Comment by Willie Schoombee on October 12, 2018 at 11:03am

Tersia pragtig en ek lief die grasse in die veld, jy weet mos daardie rooi duine praat met ñ mens se binneste. WD!

Comment by gabriel parsons on October 12, 2018 at 10:27am

Mooi foto Tersia

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 10:10am

Jy het hulle goed geplaas Tersia en die kleurkontras tussen die bokke en gras werk goed.

Comment by Albertyn Potgieter on October 12, 2018 at 9:29am

Baie mooi Tersia. Die omgewing komplimenteer jou gemsbokke baie mooi!

Comment by Doretha Kock on October 12, 2018 at 9:23am

Pragtig, Tersia.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html