Baie dankie vir die kommentaar en raad by vorige foto.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on May 23, 2020 at 5:56pm

Mmmmmm, ai-ai maar jy maak mens baie honger.....

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:53am
Opstelling baie goed gedoen, goeie foto Doretha
Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:16am

Lieflike stuk geelvet biltong met mooi marmering in. N Lus maak foto

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 6:55am

Nou maak jy my lus -Doretha baie mooi een

Comment by Pine on May 22, 2020 at 8:46pm
Puik geneem Doretha!, En dit lyk baie lekker
Comment by Vida van Schalkwyk on May 22, 2020 at 8:17pm

njammies, lyk heerlik - goeie temafoto doretha!!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 8:07pm

Mooi skerp foto, weet nie vd vet nie.

Comment by Rassie van Graan on May 22, 2020 at 6:38pm

Ai, môre is ek oppad slaghuis toe!  Maar ek twyfel of ek hierdie lekkerte gaan kry - top gehalte!

Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 5:22pm

Topklas biltong en 'n super foto Doretha.

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:42pm

Baie mooi, skerp fokus en goeie beligting op die heeerlike stuk biltong, Doretha.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html