Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto. Dit word waardeer.

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on May 25, 2020 at 5:04pm

Doretha ek hou van Bella as tema-foto

Goeie komposisie, veral die voël in vlug gee ekstra oemf!

Die kontras is ook baie goed.

Comment by Mark on May 25, 2020 at 12:04pm

Goeie swart en wit foto

Comment by Tersia Weitsz on May 25, 2020 at 10:19am
Mooi gedoen Doretha
Comment by Gerrie Lambrechts on May 25, 2020 at 9:36am

Goeie foto.

Comment by Pieter Steyn on May 25, 2020 at 5:39am

Mooi een goed verwerk Doretha

Comment by Josef Steyn on May 24, 2020 at 8:48pm

Goeie temafoto!

Comment by Hennie Cronjé on May 24, 2020 at 5:46pm

Dis pragtig, met goeie kontraste en ook 'n goeie komposisie. Baie mooi en goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html