Baie dankie vir die kommentaar en raad by vorige foto.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 4:31pm

Die foto is pragtig en skerp Doretha en netso 'n heerlike stuk biltong. 

Comment by Carol van Aswegen on May 22, 2020 at 3:57pm

WD love jou foto nou is ek ook lus vir billies 

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2020 at 2:52pm

Pragtig! Die opstelling is baie goed met mooi eenvormige sagte lig, wat oral mooi bykom. Ook skerp fokus met eenvoud en 'n goeie agtergrond. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html