Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willem Kruger on January 30, 2013 at 7:50am

Thanks vir julle kommentaar - graag sou ek wou hoor of the "sagte vlerke" julle nie pla nie. Baie mense soek alles skerp wanneer dit by BIF kom, maar hier was dit omtrent onmoontlik. Ek hou daarvan aangesien dit beweging aandui. 

@Elizma - yes ek was die laaste week van November daar met die erge windstorms. 4 grade die Maandag oggend met hekoopmaak tyd (het amper verkluim want wie verwag nou sulke temp in Nov - surprise). Dan weer 48 grade Donderdag middag. Wees maar voorberei vir enige iets in die Kgalagadi.

@Susan - ons het nie regtig wow sightings gehad nie, maar genoeg om ons besig te hou. Ek het al twee trip reports met fotos op my blog gesit.  

Comment by Anita du Toit on January 28, 2013 at 9:02pm

Pragtige aksie

Comment by Elzaan le Roux on January 28, 2013 at 2:10pm

Stunning Foto!!

Comment by Hennie Cronjé on January 28, 2013 at 12:39pm

Dat so 'n mooi voël uit so 'n nes moet kom! Wys net weer hoe fantasties die natuur is. Baie mooi foto.

Comment by Elizma Fourie on January 28, 2013 at 11:55am

Pragtige kleure op die voêl, wonder hoe warm is dit in daardie gat. So ek jy en Susan was al 3 November daar, ek het amper gevrek van die hitte.

Comment by Susan on January 27, 2013 at 9:15pm

Besonders en ja kyk nou hoe plat is die gat. Ek het gedink hulle maak net in walle nes by riviere en so aan............  Ons was ook in Nov in die park Lieflike tyd gehad.

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 27, 2013 at 5:58pm

Wow! wat n pragtige kleure(technicolor dream coat) en skerp

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html