Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Een van Anton Smit se uitsonderlike vrou beelde, hy is ñ plaaslike beeldhouer, maar reeds wêreld bekend.
Tags:
Comment
Ek sê baie dankie vir jul kommentare, waardeer. Gerrie dit is ñ bronsbeeld. Jy is reg Johan, sommer baie geleentheid. Geniet die dag!!
ek hou vd komposisie!
Ek was ook al hier Willie. Daar is skitterende foto geleenthede en jy weet beslis hoe om dit te benut, soos hierdie foto weereens getuig.
Alles reg gedoen hier Willie. Pragtig
Uitstekende foto van hierdie besondere beeldhouwerk, Willie. Wonder wat beeld dit uit ... as ek kon raai ... 'n vrou met baie emosionele pyn?
Uitstekende foto, Willie.
Jy het die kunswerk baie goed gefotografeer Willie.
Alles werk perfek saam Willie; ek hou baie van jou foto
Mooi kunswerk en foto Willie
Dit is beide pragtig .. en ek is bly ek hoef nie meer myself so te knoop nie anders kom ek nie weer reguit nie haha
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool