Dankie vir al die kommentaar op Kaapse wewer.

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on October 23, 2019 at 7:46am

UITSTEKEND 

Comment by Koos de Wet on October 21, 2019 at 9:25pm

Baie mooi en goeie foto Mark.

Comment by Christa Snyman on October 21, 2019 at 9:19pm

Uitstekende foto met mooi sagte lig en skerp fokus op die leeu.

Comment by Johan Ayres on October 21, 2019 at 8:56pm

Skitterende foto met emosie, pragtige sagte lig.

Comment by Heleen Moulder on October 21, 2019 at 2:57pm

Hierdie foto is my hart se punt, ek is mal oor dit... Die dame lyk vreeslik aan die soek, of vir haar kleintjies of vir haar prooi..,, en dis baie mooi sagte lig... 

Comment by Hennie Cronjé on October 21, 2019 at 2:28pm

Dis pragtig! 'n Baie goeie komosisie en die foto is ook goed uitgevoer. Die beligting was moeilik met die son agter en skaduwee voor, maar die sagte lig het gehelp. Baie goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on October 21, 2019 at 2:07pm

Sjoe die sagte lig is perfek vir jou foto Mark! WD

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html