Wens ons was vroegoggend daar maar het nie beheer oor die bootvaart se tye nie.
The Reichsburg Cochem had its first documentary mention in 1130. In 1151, it was occupied by King Konrad III, who declared it an Imperial castle. In 1688, the castle was overrun by French King Louis XIV's troops in the course of the Nine Years' War, and the following year, they destroyed it. The castle complex long lay in ruins before in 1868 it was bought by the Berlin businessman Louis Fréderic Jacques Ravené for 300 Goldmark and then reconstructed in the Gothic Revival style. Since 1978 it has been owned by the town of Cochem and is administered by a company named Reichsburg GmbH.
Canon PowerShot SX60HS
1/160 sek Fokale lengte 27.6mm f/8.0 iso-100
Baie dankie vir gister se kommentaar - die skakerings van groen teen die hange van die Moselle-rivier is so mooi.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on October 11, 2018 at 3:02pm

Lieflik Tina

Comment by Anita du Toit on October 10, 2018 at 10:18pm

Pragtig met al die groen kleure Tina

Comment by Christa Snyman on October 10, 2018 at 9:43pm

Pragtige foto van hierdie imposante Kasteel, dankie vir die interessante inligting.

Comment by Johan Ayres on October 10, 2018 at 8:35pm

Pragtige reisfoto met 'n goeie komposisie en mooi kleure.

Comment by Josef Steyn on October 10, 2018 at 7:18pm

Mooi reisfoto Tina. Interessante geskiedenis.

Comment by Willie Schoombee on October 10, 2018 at 5:14pm

Goeie foto, goeie storie en wat wil jy meer hê Tina. Die ou kastele van Europa is pragtig! 

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2018 at 4:52pm

'n Ryk geskiedenis en steeds is dit nog in 'n goeie toestand na al die tyd. Pragfoto van die kasteel Tina.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2018 at 4:06pm

So regte feëtjie storie.  Pragtige foto mooi geneem en goed beplan.

Comment by Magda vd Merwe on October 10, 2018 at 3:30pm

Pragtige foto Tina.

Comment by Hans Myburg on October 10, 2018 at 2:50pm

Dit is nou werklik intersant en baie mooi geneem.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html