Dieselfde sonsondergang as gister. Bietjie anders gemik en dit was bietjie later toe die kleure heelwat rooier was. Die weerkaatsing in die water nog steeds opmerklik.

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on August 14, 2019 at 1:45pm

Iets besonders Josef en daardie weerkaatsing van die wolke se kleure kommooi deur in die water. WD!

Comment by Doretha Kock on August 14, 2019 at 1:19pm

Treffende foto, Josef, die kleure is asemrowend mooi.

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 12:18pm

Die kleurkontraste is pragtig en die weerkaatsing op die water net so mooi. Goed gedoen Josef.

Comment by Christa Snyman on August 14, 2019 at 11:50am

Pragtige komposisie om die klem op die mooi wolke en lieflike kleure te plaas, pragtig Josef.

Comment by Tersia Weitsz on August 14, 2019 at 8:34am

Wow  skitterend

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2019 at 8:31am

Pragtige foto en toneel.  Bly maar ’n swak punt, vir foto neem, vir enige fotograaf.

Comment by Tina le Grange on August 14, 2019 at 8:13am

.....en heel links staan 'n persoon met 'n branderplank wat hom ook verkyk aan die Wonder van hierdie toneel.

Josef 'n baie goeie komposisie en besonder die donkerder kleure as gister s'n.

Ek kom ook agter dat 'n mens na sonsondergang vir maklik nog 30 minute of langer foto's kan neem.

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2019 at 5:18am

Pragtig! Hierdie komposisie is ook baie goed en die kleure in die lug 'n raps beter as in die vorige foto. Hier en daar wil-wil detail verlore raak in die rooi. Rooi is 'n kleur waarin dit maklik gebeur.

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2019 at 9:18pm

Josef dis n pragtige foto, en die kleure is baie mooi.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html