Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elaine de Bruin on Saturday

Dankie julle almal! Wens ook die stert en voetjies was heeltemal in foto. Katjie wou nie stil sit nie. Sal weer probeer vir 'n beter foto.

Comment by Susan on Saturday

Dierbaar, Pragtige katjie en hy kyk so mooi vir jou. Stem oor die voetjies en stert. MOOI

Comment by Dawid Roos on Saturday

Goeie fokus gekry..wg

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Pragtig 0 Benji en die foto! Die agtergrond sorg vir goeie kontras sodat die katjie mooi uitstaan. Ook mooi lig op hom. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Pragtige fokus, sou net sy pootjies en stert heeltemal in die foto wou sien

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html