Dankie vir die kyk en advies op Neushoringvoel
Dis nou my laaste voel vir Tema

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 7:08am

Dit is ñ pragtige foto Mark met baie goeie vere detail. WD!

Comment by Pine on May 15, 2019 at 7:39pm

Baie Mooi foto met goeie fokus en mooi kleure Mark. Die kontras is goed teen die blou lug. Oor die komposisie stem ek saam oor die sny regs en bo omdat die spasie agter die voël te groot is

Comment by Tina le Grange on May 15, 2019 at 6:20pm

Goeie eenvoud en detail Mark

Indien moontlik sou ek minder spasie regs en meer spasie links voorstel maar ek besef dit is nie altyd moontlik nie.

Comment by Hennie Cronjé on May 15, 2019 at 4:40pm

Pragtig! Die voël staan mooi sterk uit en jy het ook goed gesorg dat daar nie 'n halo om hom is nie. Mooi skerp ook met 'n mooi "catch light" in die oog. Donker is dalk bietjie te donker, maar dis nog aanvaarbaar. Verder kan jy bietjie bo en regs afsny om die komposisie te verbeter.

Comment by Tersia Weitsz on May 15, 2019 at 4:21pm

Baie mooi gedoen Mark

Comment by Josef Steyn on May 15, 2019 at 2:04pm

Mooi Mark

Comment by Elna Geringer on May 15, 2019 at 12:44pm

Ek hou sommer baie hiervan Mark. Jy kan dalk agter die Berghaan bietjie afsny en meer van 'n portret formaat kry. Nietemin is dit 'n pragtige foto van my gunsteling Roofvoël. BGG

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html